015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Christus werk eensgesindheid sonder skeidsmure

Christus werk eensgesindheid sonder skeidsmure

Sunday, 23 February 2020 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Hand 21: 27 - 29; Joh 17: 20 - 23 ; Ef 2: 11 - 22
Liedere

Lied 184: 1, 3, 4  

Lied 203: 1, 2  

Psalm 84: 2

Psalm 45: 10, 16

Skrifberyming 2-4: 1, 3

Skrifberyming 8-1: 1, 2

Psalm 146: 2, 3

 2020 roep: Wat maak jy hier? Kan jy jou indink in 'n wêreld sonder vooroordele, sonder skeiding? Daar was so 'n tyd in die geskiedenis. Die mens breek die eenheid en dood volg. Dood op baie maniere. Veral geestelike dood agv vervreemding van God en van mekaar. Ons moet bid vir God se vrede in ons eie lewe en ook in ons samelewing.