015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word...

Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word...

Sunday, 9 December 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Handelinge 2:14-42 (38)
Liedere

Psalm 146: 1, 2 & 3

Psalm 86: 5

Psalm 32: 1

Psalm 90: 1 & 9

Psalm 128: 3 & 4

Psalm 105: 4 & 5

Met die uitstorting van die Heilige Gees hoor ons hoe die Here mense bring tot ‘n sondebesef. Hierdie sondebesef bring hul egter uit by Christus as Verlosser. Om in hierdie troos te kan lewe gee die Here aan ons die versekering met die teken en seël van die doop. Hy gee ‘n sigbare teken sodat ons Sy genade nog beter kan verstaan en so opgeroep word tot ‘n lewe wat aan die Here gewy is.