015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Boek | Hebreers

Hebreers

Datum: Sunday, 15 April 2018 - 6:00pm
Inhoudtipe: Preek

Enige iets wat my fokus van God aftrek, is 'n afgod - om weg van God te leef. Dan tas ons God se majesteit aan. Wanneer ons God in ons eie denksisteem wil inpas, is dit 'n valse god wat jy aanbid. En daarom is dit 'n leuen. Ons wil God in waarheid aanbid.

Datum: Sunday, 25 February 2018 - 9:00am
Inhoudtipe: Preek

Die Pasga was 'n offer en 'n maaltyd. Pasga beteken die oorslaan van mense wat in God se opdrag en God se fees van bevryding skuiling te soek. Oral waar die bloed is, het die Here die huis met sy inwoners oorgeslaan. Die lam was die plaasvervanger.

Pages